Andre De Villiers
Andre is gebore te Pretoria in 1954 en oorlede in pretoria Donderdag aand 36 Augustus.
Hy was `n geliefde Pa, eggenoot, broer, en oupa van 3.
Ons vertrou dat Pa nou vrede gevind het, en al die antwoorde op pa se vrae. Ons glo pa se siel is saam met Liewe Jesus en dat pa gelukkig is.
Hier op aarde sal hy defenetief gemis word!

Reviews (0)
Be the first to review this listing!