Obituaries

Free daily obituaries and death notices

  • Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.

Western Cape

Listings RSS
Add your listing here

CHRIS LOOTS

Chris, sonskynkind. Ons sal jou so mis! Jy het ons lewe verryk en liefde in die lewe van Danielle gebring. Dankie vir die voorreg om jou ken. Liefde Oom Anton en tannie Adelene
Read More...

Ewald Stander 2-5-1973 - 18-7-2009

Ewald Stander 2-5-1973 - 18-7-2009 Met groot hartseer laat ek weet dat Ewald se lang stryd teen kanker Vrydag oggend geeindig het. Lank sal hy onthou word vir sy veggees, lewenslus, groot planne en sistematiese uitvoering. Ewald, ons sal jou mis.
Read More...