Obituaries

Free daily obituaries and death notices

  • Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.

Ewald Stander 2-5-1973 - 18-7-2009

Met groot hartseer laat ek weet dat Ewald se lang stryd teen kanker Vrydag oggend geeindig het. Lank sal hy onthou word vir sy veggees, lewenslus, groot planne en sistematiese uitvoering.

Ewald, ons sal jou mis.
Images (1)
Reviews (1)
by, September 24, 2009
ek sal altyd die flik vlakke agter die bakkie op errie se plaas onthou